Main Page
From BARK Wiki
Welkom by die BARK wiki
Hierdie wiki is nog in 'n vroƫe stadium van ontwikkeling. Voel asseblief vry om inhoud by te voeg. Hier kan u enige informasie wat van belang vir radioamateurs is plaas. Dit sal lekker wees om informasie te kry oor die geskiedenis van Boland Amateurradio Klub en Tak Boland.
